PROTO POOL VENUE DEBEN

  • Home
  • PROTO POOL VENUE DEBEN

PROTO POOL VENUE DEBEN Ons Dienste
Tema partytjies, Ooievaars Tee, Kombuis Tee's, Miniatuur perdjie ritte, Springkasteel, Waterwurm, Swembad. Ekstra Opsies beskikbaar.

Kontak my vir meer inligting.

High Tea partytjie gehad vandag.Die dogtertjies het te mooi gelyk.Cupcakes gebak deur Caroline.
12/03/2022

High Tea partytjie gehad vandag.

Die dogtertjies het te mooi gelyk.

Cupcakes gebak deur Caroline.

Roelien Strydom en die tweeling se Ooievaars Tee.Ons het ook lekker speletjies gespeel.Koek is gebak deur Natasha van De...
09/03/2022

Roelien Strydom en die tweeling se Ooievaars Tee.

Ons het ook lekker speletjies gespeel.

Koek is gebak deur Natasha van Deben.

Imke se Mini Muis partytjie
09/03/2022

Imke se Mini Muis partytjie

Little Mermaid Koek en cupcakes gebak deur Buzz Bumble Bee (Bruimilda)
09/03/2022

Little Mermaid

Koek en cupcakes gebak deur Buzz Bumble Bee (Bruimilda)

Transformer Partytjie.Binnehuis gedoen.Koek gebak deur Buzz Bumble Bee (Bruimilda)
09/03/2022

Transformer Partytjie.

Binnehuis gedoen.

Koek gebak deur Buzz Bumble Bee (Bruimilda)

Paw Patrol Partytjie.Koek het ek (Karen) self gebak.
09/03/2022

Paw Patrol Partytjie.

Koek het ek (Karen) self gebak.

Sofia partytjie.Fotos geneem deur Marthani Martins Photography
09/03/2022

Sofia partytjie.

Fotos geneem deur Marthani Martins Photography

Melissa se Ooievaars.Binnehuis gedoen.Lekker klomp speletjies gespeel.Koek gebak deur Caroline in Upington.
09/03/2022

Melissa se Ooievaars.

Binnehuis gedoen.

Lekker klomp speletjies gespeel.

Koek gebak deur Caroline in Upington.

My litte Pony partytjie.Dit was 'n hele rukkie terug gehou.Koeke het ek (Karen) self gebak😁
09/03/2022

My litte Pony partytjie.

Dit was 'n hele rukkie terug gehou.

Koeke het ek (Karen) self gebak😁

Monster Truck partytjie.Die is al 'n  rukkie terug gehou.Koek het ek (Karen) self gebak😁
09/03/2022

Monster Truck partytjie.

Die is al 'n rukkie terug gehou.

Koek het ek (Karen) self gebak😁

Baby shark partytjie.Koek en cupcakes gebak deur Buzz Bumble Bee (Bruimilda)
09/03/2022

Baby shark partytjie.

Koek en cupcakes gebak deur Buzz Bumble Bee (Bruimilda)

Melissa se Kombuis tee.Koek gebak deur Natasha.
09/03/2022

Melissa se Kombuis tee.

Koek gebak deur Natasha.

Address

23 Langstraat Deben

Telephone

+27835075657

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when PROTO POOL VENUE DEBEN posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Establishment

Send a message to PROTO POOL VENUE DEBEN:

  • Want your establishment to be the top-listed Arts & Entertainment?

Share