30/09/2025
✨ What a weekend! ✨
De Rust Open Studios 2025 het ons dorp gevul met kleur, geselskap en kreatiwiteit. 🎨
Van oop ateljees en die Vierkant-uitstalling tot wyn, musiek, perde, joga en film – elke oomblik het getuig van die talent en die gees van ons gemeenskap.
Baie dankie aan almal wat gekom het, gedeel het en saam met ons hierdie besonderse naweek moontlik gemaak het. 💫
Tot volgende keer! 🌿