360ProManagement

360ProManagement Event & project management like you've never experienced before.We connect,create & catalise your suc

Inisieerder en Organiseerder van GROOTfm Familiedag, Ek love die VRYSTAAT, Matriek Sladipad, Steve Doen konserte, Harties 100 haar, Luiperds 100 jaar, UNLOCK events coming soon en ander geleenthede.

Die ๐—ฉ๐—ฎ๐—น๐—ฒ๐—ป๐˜๐˜†๐—ป๐˜€ ๐—ด๐—ฒ๐—น๐—ฒ๐—ฒ๐—ป๐˜๐—ต๐—ฒ๐—ถ๐—ฑ ๐˜ƒ๐—ฎ๐—ป ๐—ฑ๐—ถ๐—ฒ ๐—ท๐—ฎ๐—ฎ๐—ฟ bied jou n keuse tussen : โ™ฅ๏ธ Aansit ete       OFโ™ฅ๏ธ Piek niekAfhangend van jou keu...
25/01/2025

Die ๐—ฉ๐—ฎ๐—น๐—ฒ๐—ป๐˜๐˜†๐—ป๐˜€ ๐—ด๐—ฒ๐—น๐—ฒ๐—ฒ๐—ป๐˜๐—ต๐—ฒ๐—ถ๐—ฑ ๐˜ƒ๐—ฎ๐—ป ๐—ฑ๐—ถ๐—ฒ ๐—ท๐—ฎ๐—ฎ๐—ฟ bied jou n keuse tussen :

โ™ฅ๏ธ Aansit ete
OF
โ™ฅ๏ธ Piek niek

Afhangend van jou keuse, geskied albei onder reuseagtige bome oortrek met fairy lights, lewensgrootte rooi harte, 15m x 3m hoรซ liggies gordyn, meer as 4000 roosblare, watertand spyskaart gekombineer met agtergrond musiek en takbokke.

๐—”๐—ฎ๐—ป๐˜€๐—ถ๐˜ ๐—ฒ๐˜๐—ฒ sluit in :

โ™ฅ๏ธ Glas Shampanje by aankoms
โ™ฅ๏ธ Romantiese tafel vir 2 met keurige valentyns versierings
โ™ฅ๏ธ Groot drie gang maaltyd wat bedien word
โ™ฅ๏ธ Bottel wyn
โ™ฅ๏ธ Geskenkie
โ™ฅ๏ธ Asemrowende foto hoekie
โ™ฅ๏ธ Live entertainment
โ™ฅ๏ธ Kontant kroeg
โ™ฅ๏ธ Veilige parkering
@ ๐—ฅ๐Ÿญ ๐Ÿฑ๐Ÿฌ๐Ÿฌ per paartjie

๐—ฃ๐—ถ๐—ฒ๐—ธ๐—ป๐—ถ๐—ฒ๐—ธ sluit in :

โ™ฅ๏ธ Romantiese lae piek niek tafel vir 2 met lae bankie en kussings
โ™ฅ๏ธ Kaasbord met verskeidenheid kase, beskuitjies, biltong, koue vleis ens
โ™ฅ๏ธ Bottel wyn
โ™ฅ๏ธ Live entertainment
โ™ฅ๏ธ Kontant kroeg
โ™ฅ๏ธ Veilige parkering
@๐—ฅ๐Ÿณ๐Ÿฑ๐Ÿฌ per paartjie

โค๏ธ ๐™’๐™–๐™–๐™ง๐™ค๐™ข ๐™œ๐™š๐™ฌ๐™ค๐™ค๐™ฃ ๐™ฌ๐™š๐™š๐™จ ๐™๐™ž๐™š๐™ง๐™™๐™ž๐™š ๐™‘๐™–๐™ก๐™š๐™ฃ๐™ฉ๐™ฎ๐™ฃ๐™จ๐™™๐™–๐™œ? โค๏ธ

Geseรซnde Kersfees aan al ons mense en n opwindende nuwe jaar!!!
24/12/2024

Geseรซnde Kersfees aan al ons mense en n opwindende nuwe jaar!!!

12/06/2024

Moet die een nie mis nie!!

Groot binnehuise venue, groot kuier en baie spasie vir dans. Los die koue buite.

Gateway Corner
Ou Johannesburgweg
Rooihuiskraal
Centurion

Wees daar!!

So proud of Boulevard Catering for hosting the 2nd Steve Doen Steve Dress Rehearsal and VIP event on behalf of  Steve Do...
29/04/2024

So proud of Boulevard Catering for hosting the 2nd Steve Doen Steve Dress Rehearsal and VIP event on behalf of Steve Doen Produksies .

Well done Jannes Pieters and team fir outstanding catering!!! As always.

Moeg gesoek na n venue vir jou konferensie? Oppi Dak is groot en klein genoeg om in jou behoeftes te voorsien. Maak jou ...
29/04/2024

Moeg gesoek na n venue vir jou konferensie? Oppi Dak is groot en klein genoeg om in jou behoeftes te voorsien.

Maak jou begroting nie voorsiening vir buitensporige tariewe om n konferensie aan te bied nie? By Oppi Dak gaan jy stylvol en bekostigbaar jou kliente of werknemers kan beindruk.

[email protected]

Ons help graag!!

Dak Mark elke laaste naweek van die maand!! Kom dans tussen die stalletjies want Oppi Dak word daar gedans, gefliek  gee...
29/04/2024

Dak Mark elke laaste naweek van die maand!!

Kom dans tussen die stalletjies want Oppi Dak word daar gedans, gefliek geeet, ge-konferensie, ge-matriekafskeid, ge-teater, gespeel en ge-ALLES!!

Die dak is groot genoeg om ENIGE iets en ALLES daar te doen!!

Hou ons dop, daars n nuwe adres in die dorp!

Address

Centurion Outlying

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when 360ProManagement posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Share