Pietman Geldenhuys

Pietman Geldenhuys I'm a SA musician, entertainer, comedian, songwriter, actor, Scottish persona, storyteller,husband,MC

Uber, 🛬 , Uber, 🏨, Uber,  🛫.
26/08/2026

Uber, 🛬 , Uber, 🏨, Uber, 🛫.

🧡 elke dag
19/08/2026

🧡 elke dag

Landbouweekliks heruitsendings vandag om 17:00 asook Maandag om 5:00, 12:00 en 18:00 op VIA TV kanaal 144.
16/08/2026

Landbouweekliks heruitsendings vandag om 17:00 asook Maandag om 5:00, 12:00 en 18:00 op VIA TV kanaal 144.

As jy in die donker by die huis wegry lyk jou hare só in die daglig.Dis vandag Afrikaanse Taaldag.  Alhoewel ek 'n tweed...
14/08/2026

As jy in die donker by die huis wegry lyk jou hare só in die daglig.

Dis vandag Afrikaanse Taaldag. Alhoewel ek 'n tweede lewe as 'Skotsman' voer, bly Afrikaans my eerste taal. Hy praat nogal lekker, in welke aksent óók al. Naledi berge nóg so blou, Afrikaans is wat my goeters bymekaar hou.

Ek wil ook dankie sê aan die Silwerskermfees vir die benoeming. Dit is 'n groot eer. Oppiestoep, die tuiste van storievertel in Afrikaans.

Dankie ook vir die artikel in Die Papier .

Silwerskermfees OppieStoep

10 Sep 2026 - Malelane
11/08/2026

10 Sep 2026 - Malelane

08/08/2026

Wanneer dit by interskole kom is die speelveld altyd gelyk vanweë die emosie daaraan verbonde. Ongeag hoe die res van die jaar se telkaarte lyk, is die seuns se reserwetenk net so bietjie groter vir hierdie jaarlikse derby. Dit was naelskraap, baie geluk Hoër Landbouskool Boland. Mooi gespeel Oakdale.

Wanneer mens jou liedjies die eter instuur (ingooi) het jy nie 'n idee hoe dit ontvang word of deur wie nie.  Dis nageno...
05/08/2026

Wanneer mens jou liedjies die eter instuur (ingooi) het jy nie 'n idee hoe dit ontvang word of deur wie nie. Dis nagenoeg 'n jaar gelede dat my kortspeler Vaalsand die lug gesien het. Intussen is hy benoem vir 'n SAMA, wat seker van die grootste pluimpie is wat 'n uitreiking kan ontvang, behalwe nou natuurlik dat mense daarna luister, stroom of aflaai. Ek is baie dankbaar teenoor almal wat in die afgelope tyd daarna geluister het en teenoor die radiostasies wat dit speel. 😃

🎶 https://vyd.co/Vaalsand

📷 Jorina Kriel Photography

Vandag het ek weer gaan draai in Bloublommetjieskloof om 'n liedjie vas te lê vir 'n kliënt. Ek besef toe, ek neem al vi...
03/08/2026

Vandag het ek weer gaan draai in Bloublommetjieskloof om 'n liedjie vas te lê vir 'n kliënt. Ek besef toe, ek neem al vir jare allerhande projekte op by en saam met Simon Orange. Van die dae toe hy nog in Stellenbosch gewoon het tot nou. Van stemwerk tot preproduksie en advertensie projekte. Dis altyd lekker om oor die verlede te gesels en dan weer te fokus op wat voorlê. Agent Simon Orange.

Vandag is my Woel jarig. Sy is vlugvoetig, rats en veelsydig. Sy skep tyd uit byna niks in tye waar niemand tyd het nie....
31/07/2026

Vandag is my Woel jarig. Sy is vlugvoetig, rats en veelsydig. Sy skep tyd uit byna niks in tye waar niemand tyd het nie. Sy dra 'n klein rugsakkie wanneer ons reis, maar sy dra groot onsigbare bagasie wat niemand sien nie, sit dit neer en tel dan weer ander s'n op en karwei dit sonder om te kla.
Dankie dat ek saam met jou kan reis my Woel. Dankie vir jou bokspoortjies waarin ek so baie rigting kry. Vandag steek ons die melkbos brand.

Baie geluk my mooiste krulleWoel. Arné Geldenhuys

25 & 26 Sep 2026 - Botswana
28/07/2026

25 & 26 Sep 2026 - Botswana

Address

Cape Town

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Pietman Geldenhuys posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Establishment

Send a message to Pietman Geldenhuys:

Shortcuts

Share