Karoo produkte met Liefde

Karoo produkte met Liefde Ek maak hand geverfde borde, bakkies, bekers ens met unieke patrone op. Werk met 'n porcelain pen.

Oulike Onnie geskenk idee vir hul verjaarsdag! Kontak my vir meer inligting!
03/01/2026

Oulike Onnie geskenk idee vir hul verjaarsdag! Kontak my vir meer inligting!

Gansbaai Kersmark 2025❤️ Begin môre, sien julle daar!
05/12/2025

Gansbaai Kersmark 2025❤️ Begin môre, sien julle daar!

Worcester Kersmark begin môre tot 6 Desember!
20/11/2025

Worcester Kersmark begin môre tot 6 Desember!

Ons is reg vir Worcester Kersmark❤️ 21 Nov-6 Des
15/11/2025

Ons is reg vir Worcester Kersmark❤️ 21 Nov-6 Des

Family platters. 30cm platter R220 each. Inbox me for more information or contact me on 071 301 1924 to place your order...
04/11/2025

Family platters. 30cm platter R220 each. Inbox me for more information or contact me on 071 301 1924 to place your order.

Sien julle in Worcester!
04/11/2025

Sien julle in Worcester!

Ons is baie opgewonde, dit is amper tyd vir ons jaarlikse Kersmark. Maak seker jy teken die datums aan en besoek ons vir daardie Kersgeskenke!

29/10/2025

Hoe oulik is dit nie? Skool sport span wat vir hulle coach ‘n platter maak van die span!

ps. Eks nog besig met bord om aanhaling en name van spelers by te voeg. Wou net die oulike idee deel met julle!❤️

Nuwe platters! (Name is toe gemaak omdat hulle geskenke is❤️) Kontak my vir meer inligting oor hierdie 30cm platters.
27/10/2025

Nuwe platters! (Name is toe gemaak omdat hulle geskenke is❤️) Kontak my vir meer inligting oor hierdie 30cm platters.

Onthou om vroeg genoeg te bestel!❤️
23/10/2025

Onthou om vroeg genoeg te bestel!❤️

NGK Lourensrivier- Strand Feesmark 24 Okt- 8 Nov 2025! Sien julle daar❤️❤️❤️
22/10/2025

NGK Lourensrivier- Strand Feesmark 24 Okt- 8 Nov 2025!

Sien julle daar❤️❤️❤️

Karoo Produkte is hierdie jaar ook by Worcester se Kersmark! ❤️❤️❤️
19/10/2025

Karoo Produkte is hierdie jaar ook by Worcester se Kersmark! ❤️❤️❤️

Dit is amper tyd vir Worcester Kersmark!!!

❤️
19/10/2025

❤️

🎄 Kersfees is oppad!
Dis nooit te vroeg om te begin geskenke koop nie – en ons FeesMark is die ideale plek om daardie perfekte geskenk te vind! ✨

🛍️ Kom loer deur ons unieke stalletjies — daar is iets besonders vir elkeen.
☕ Geniet heerlike kos en koffie by ons Restaurant en Barista, luister na musiek, en ervaar die gesellige atmosfeer wat jou in die feestyd-bui bring.

Hier wag ’n vrolike FeesMark-atmosfeer en die perfekte plek om saam met familie en vriende te kuier.
So kom doen jou inkopies en kuier saam met ons, want hier is elke dag ’n feestelikheid! 🌟

📅 24 Oktober – 8 November 2025
📍 NG Kerk Lourensrivier – Strand
Hoek van Da Gama & Broadway Blvd
🕘 Ma–Vry: 09:00 – 19:00
🕘 Saterdag: 09:00 – 16:00

Address

Cape Town
2520

Telephone

+27713011924

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Karoo produkte met Liefde posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Establishment

Send a message to Karoo produkte met Liefde:

Share