RAAF / Bottomless Coffee Band

RAAF / Bottomless Coffee Band Lourens & Esté RAAF, making songs about life, love, traveling & adventures
☆ Multi-Instrumental Lourens Rabé - Guitar, Drums, Harmonica, Bass, Banjo, Vocals.
(1)

Esté Rabé - Percussion, Ukulele, Accordion, Bass, Vocals,

Kaapstad 🫶Onderhoud, kuns, promenade, aandete en inkopies by Giovanni’s (ons het vergeet om fotos te neem)
08/07/2026

Kaapstad 🫶
Onderhoud, kuns, promenade, aandete en inkopies by Giovanni’s (ons het vergeet om fotos te neem)

07/07/2026

Kan nie glo dis alles verby nie…

6 vol maande van ‘n jaar. Ons herleef konserte van Desember af en staan in afwagting vir al die mooi wat voorlê!

Sien ons jou by een van die volgende konserte?

10 Julie - Paternoster @ Die Koelkamers Teater
18 Julie - Riebeek Kasteel @ RAAF for RAW - Delsma Plaas
24 Julie - Pretoria @ Atterbury Teater
25 Julie - Pongola @ Gereformeerder Kerk Saal

27 Aug - Bloemfontein @ Date Night by Warm Karoo
28 Aug - Pretoria @ Die Blou Hond
29 Aug - Wolmaransstad @ Bona Bona
30 Aug - Kimberley @ Bella Cardi (middag vertoning)

Winter Huis van RAAF. Ons het nie woorde vir hoe kosbaar dit is om ons stories en ons musiek in ons eie huis met mense t...
06/07/2026

Winter Huis van RAAF. Ons het nie woorde vir hoe kosbaar dit is om ons stories en ons musiek in ons eie huis met mense te kan deel nie. Dit was ook die eerste keer dat al 4 ons ouers by dieselfde Huis van RAAF was… 🥹 ons is so dankbaar vir die 4 mense wat ons gevorm het én dat ons die voorreg het om nog die lewe saam met hulle te kan vier en geniet.

Sophie kon die volgende oggend glad nie wakker word of opstaan nie. Dis vreeslik uitputtend vir haar om die welstand van so baie enkels te bepaal asook om so baie mense se glase vol te hou 😜
Sy het ook alweer goed ingesamel vir haar diere-maats by RAW - meer daaroor binnekort!

Die res van die jaar se Huis van RAAF konserte:
🌺 Lente Huis van RAAF - 24 Oktober 2026 (ook dieselfde naweek as Solo Studios)
🎄 Krismis Huis van RAAF - 15 en 16 Desember

Winter Huis van RAAF op pad om af te skop so saam met die Bokke. Moenie vra nie - die televisie is in die voortuin met d...
04/07/2026

Winter Huis van RAAF op pad om af te skop so saam met die Bokke. Moenie vra nie - die televisie is in die voortuin met die wedstryd reeds aan 😉🇿🇦

Coming up at Die Koelkamers in PaternosterWednesday 8 JulyDozi - Akoesties by Die KoelkamersFriday 10 July RAAF | WINTER...
04/07/2026

Coming up at Die Koelkamers in Paternoster

Wednesday 8 July

Dozi - Akoesties by Die Koelkamers

Friday 10 July

RAAF | WINTER BY DIE KOELKAMERS

Sunday 12 July

Emily in SA

Book online diekoelkamers.com

See, sielstyd, suurdeeg, skryftyd, sonsopkomste, swane en Sophie. Ons is tuis 🐶😍
02/07/2026

See, sielstyd, suurdeeg, skryftyd, sonsopkomste, swane en Sophie. Ons is tuis 🐶😍

Huis van RAAF - ons sitkamer konserte in ons eie huis in Riebeek Kasteel…Hier is die datums vir die res van die jaar:4 J...
29/06/2026

Huis van RAAF - ons sitkamer konserte in ons eie huis in Riebeek Kasteel…
Hier is die datums vir die res van die jaar:

4 Julie (jip dis komende Saterdag, handvol plekke oor)
24 Oktober
15 en 16 Desember

Moenie uitmis nie. DM ons nou 😎

Om wakker te word met die see as uitsig en die son wat pienk opkom oor die branders na ‘n baie mooi aand by Seeplaas is ...
29/06/2026

Om wakker te word met die see as uitsig en die son wat pienk opkom oor die branders na ‘n baie mooi aand by Seeplaas is nogals iets om oor huis toe te skryf. Wat ‘n manier om Junie af te sluit 🫶
Veilig tuis by ons Sophie 🐶

Address

Cape Town

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when RAAF / Bottomless Coffee Band posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Establishment

Send a message to RAAF / Bottomless Coffee Band:

Shortcuts

Share