Gerhard Badenhorst Digkuns

Gerhard Badenhorst Digkuns Contact information, map and directions, contact form, opening hours, services, ratings, photos, videos and announcements from Gerhard Badenhorst Digkuns, Poet, Cape Town.

DIGTER | SKRYWER | VRYDENKENDE REBEL | OU SIEL

https://soundcloud.com/dapper-musiek
https://www.youtube.com/
https://www.tiktok.com/

© Gerhard Badenhorst Digkuns

Vir alle blanke Afrikaners wat voel hulle pas nie in nie. Is jy vreesloos genoeg om so h**p in die publiek te dra? Is jy...
15/05/2026

Vir alle blanke Afrikaners wat voel hulle pas nie in nie. Is jy vreesloos genoeg om so h**p in die publiek te dra? Is jy vreesloos genoeg om die dood in die gesig te staar en te sê "EK IS ONSTERFLIK AFRIKAANS"?

ons doen bietjie huiswerk op sekere produkte. Sal julle hierdie aankoop of word hemde deesdae gesien as 'n mors van geld? Ek wil nie iets begin wat nie die moeite werd gaan wees nie.

Hierdie is net 'n vinnige AI Mock-Up. As daar belangstelling is sal ons 'n hele reeks van opsies opstel met waaghalsige slagspreuke wat skrik vir niemand.

Laat weet ons watse produkte julle wil sien in ons Volk.

Tyd om ons eie "Anarchist Cookbook" te skryf... As jy weet, dan weet jy.

Groete
GB Digkuns

 wie stel belang?
12/05/2026

wie stel belang?

LUISTER: DIEPSEE DOOP"ek kom gebreek ek kom kaaldraai my toe in ‘n weerligstraallaat val my in die diep donker seearms o...
12/05/2026

LUISTER: DIEPSEE DOOP

"ek kom gebreek ek kom kaal
draai my toe in ‘n weerligstraal
laat val my in die diep donker see
arms oop sodat my siel kan skree

laat my sondes in die see verdrink
laat die golwe my gees verslind
laat my siel in vlees ontwaak
laat die gode van my weerlig maak

ek kom genees ek kom gemerk
sonder die kruis sonder die kerk
uit van onder die duiwel se vlerk
in gees deur die Skepper versterk

draai na die berge en kyk dan op
wees net stil en weet Ek is jou God
Ek is die stem wat deur die wolke dreun
Ek is die krag waarop jy steun"

© Gerhard Badenhorst Digkuns

DIEPSEE DOOP ek kom gebreek ek kom kaal draai my toe in ‘n weerligstraal laat val my in die diep donker see arms oop sodat my siel kan skree laat my sondes in die see verdrink laat die golwe my gees

11/05/2026

'n Oranje-Blanje-Blou Maandag aan blanke Suid-Afrika!

Aan die weermag generasie. Dankie vir alles! Hopelik sien ons julle weer opstaan eendag.

Nou op SoundCloud beskikbaar:

https://on.soundcloud.com/xX0ena1HAgRi08dXGX



10/05/2026

Lied van die Rebelse Kind!

"Roep die reën, roep die reën!
Bring die storm, aarde dreun!"

© Gerhard Badenhorst Digkuns / Dapper Musiek



Nou op SoundCloud Beskikbaar!

https://on.soundcloud.com/ubq94bf0xF4y9RKMQf

As jy nou nog nie ONSTERFLIK AFRIKAANS geluister het nie mis jy uit. Op SoundCloud beskikbaar onder Dapper Musiek of op ...
30/04/2026

As jy nou nog nie ONSTERFLIK AFRIKAANS geluister het nie mis jy uit. Op SoundCloud beskikbaar onder Dapper Musiek of op YouTube op die onderste skakel.

https://www.youtube.com/watch?v=ZxWwbLPEVFo

'n GESKENK aan die BOERVOLK van ons ZUID-AFRIKABaie het gebeur onder die VIERKLEUR. Daar is baie om voor dankbaar te wees. Ons voorvaders kyk. Hoe sê ons dan...

29/04/2026

Voel dit nie snaaks dat ander lande ons Vierkleur meer wapper as wat ons doen nie? Ons behoort ons te skaam.

28/04/2026

LUISTER: SIENERS op SoundCloud: https://soundcloud.com/dapper-musiek

Hierdie gedig was 'n paar jaar terug al geskryf deur © Gerhard Badenhorst Digkuns.

"nog ‘n voorspelling
wie hou telling
tafel is gedek
wêreld is gek

soos skape mislei
hou waarheid verby
ja meneer, jammer meneer!
bevraagteken jou nie weer!

Almal wil tog sieners wees
Nie een ryk genoeg in die gees"

© Gerhard Badenhorst Digkuns

Address

Cape Town

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Gerhard Badenhorst Digkuns posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Shortcuts

Share

Category