Memory Music Man

Memory Music Man Dupieter Roux at 85 years, still use his musical experience to light up the lives of specially the elderly.

Dupieter Roux deel op 79 jarige ouderdom sy musiekvreugde met veral inwoners van aftree-oorde , tehuise en versorgingsee...
15/06/2020

Dupieter Roux deel op 79 jarige ouderdom sy musiekvreugde met veral inwoners van aftree-oorde , tehuise en versorgingseenhede as die . In hierdie video singvertel hy hoekom die lewe eers op 80 begin.

Jy is Afrikaans as jou nooi nog op 80 na jou pype kan dans. Dupieter Roux deel op 79 jarige ouderdom sy musiekvreugde met veral inwoners van aftree-oorde , t...

https://youtu.be/25y95UKettYJy is Afrikaans as jou nooi jou asem so wegslaan dat jy amper jou tande verloor.Dupieter Rou...
15/06/2020

https://youtu.be/25y95UKettY

Jy is Afrikaans as jou nooi jou asem so wegslaan dat jy amper jou tande verloor.
Dupieter Roux bring 'n glimlag met sy unieke parodie liedjies van gister
Dupieter besoek op 79 steeds aftreeoorde en versorgingseenhede met interaktiewe musiekterapie as

Jy is Afrikaans as jou nooi jou asem so wegslaan dat jy amper jou tande verloor. Dupieter Roux bring 'n glimlag met sy unieke parodie liedjies van gister Dup...

https://youtu.be/wOYpiaiqFYM   Jy is Afrikaans as my met een vinger ramkietjie almal laat dans in Afrikaans.Dupieter Rou...
15/06/2020

https://youtu.be/wOYpiaiqFYM

Jy is Afrikaans as my met een vinger ramkietjie almal laat dans in Afrikaans.
Dupieter Roux laat ons almal die lekker van gister onthou

Jy is Afrikaans as my met een vinger ramkietjie almal laat dans in Afrikaans. Dupieter Roux laat ons almal die lekker van gister onthou ...

https://youtu.be/yXagv-rPdPcJy is Afrikaans as jy ernstige sake met komedie kan aanraakDie Grafsteensangers het hierdie ...
15/06/2020

https://youtu.be/yXagv-rPdPc

Jy is Afrikaans as jy ernstige sake met komedie kan aanraak
Die Grafsteensangers het hierdie lied in Afrikaans voorgedra as "Moenie aan Pappie nog Sjerrie verkoop nie, en Dupieter Roux die Man sorg dat ons in hierdie grendeltyd nie die potensiële impak van alkoholmisbruik vergeet nie

Jy is Afrikaans as jy ernstige sake met komedie kan aanraak Die Grafsteensangers het hierdie lied in Afrikaans voorgedra as "Moenie aan Pappie nog Sjerrie ve...

https://youtu.be/4cTpFnce_lo
13/06/2020

https://youtu.be/4cTpFnce_lo

Verkort na 1 minuut vir Afikaans.com inskrywing, hierdie optrede van Mimi Lanza - want jy is Afrikaans as jy baie vêrlangs d**k jy's familie van Mimi Coertze...

01/06/2020

Grendelgriet bring 'n glimlag op elke gesig!!

Address

Cape Town
7140

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Memory Music Man posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Share