Vrolike Poppeklas

Vrolike Poppeklas Opvoedkundige Poppekaskanaal vir kinders | Educational Puppet Channel for kids

๐Ÿ‘‹ Welkom by Vrolike Poppeklas, 'n tweetalige opvoedkundige Poppekaskanaal vir kinders.

๐Ÿคน Ons doel is om kindertjies speel-speel op te voed en voor te berei op lewenslessies wat oor hul paaie kan kom.

๐ŸŒŸ Die stories is ideaal om te wys gedurende skool of by die huis - perfek vir onderwysers en ouers om die kleingoed mee besig te hou.

๐Ÿ”” "Subscribe" gerus gratis tot ons YouTube Kanaal om op hoogte te bly van nuwe stories:
https://www.youtube.com/?sub_confirmation=1

๐Ÿคธ Skuif jou stoel nader en sluit aan by die Poppeklas!


----------------------------------------------------


๐Ÿ‘‹ Welcome to Vrolike Poppeklas, a bilingual educational Puppet Channel for kids.

๐Ÿคน Our goal is to educate children entertainingly and to prepare them for the lessons of life that may cross their paths.

๐ŸŒŸ The stories are ideal to show during school or at home - perfect for teachers and parents to keep the little ones busy.

๐Ÿ”” Subscribe to our YouTube Channel to stay updated with new stories:
https://www.youtube.com/?sub_confirmation=1

๐Ÿคธ Take your seats and join the Poppeklas!

Vir Tienermeisies, Dames en Mammas
09/11/2025

Vir Tienermeisies, Dames en Mammas

Die krag van Kleur: Skilder 'n Seisoen

Grietjie is in Matriek. Die Eindeksamen is om die draai!

Sy kry 'n paar "tips" om op haar beste te lyk, alvorens sy die Werkswรชreld betree:

https://youtu.be/hWBdB4waKlA

It was SO exciting to tell the children at Panorama Creche about the wonderful world of books โค๏ธThank you, Panorama Crec...
30/04/2024

It was SO exciting to tell the children at Panorama Creche about the wonderful world of books โค๏ธ

Thank you, Panorama Creche. You are great!

Why have a World Book Day, when you can have a World Book Week!We had fun celebrating at Jungle Tots Panorama / Welgeleg...
29/04/2024

Why have a World Book Day, when you can have a World Book Week!

We had fun celebrating at Jungle Tots Panorama / Welgelegen ๐Ÿฅณ

We loved performing at First Friends!Teaching Little Ones from an early age to love books, is very beneficial to their d...
26/04/2024

We loved performing at First Friends!

Teaching Little Ones from an early age to love books, is very beneficial to their development.

First Friends creates the ideal environment for this opportunity ๐Ÿ’

Happy ๐Ÿ“š๐Ÿ“– WORLD BOOK DAY ๐Ÿ“–๐Ÿ“šToday Tommy Tiger received a book for his Birthday. His Jungle friends then joined him for a B...
23/04/2024

Happy ๐Ÿ“š๐Ÿ“– WORLD BOOK DAY ๐Ÿ“–๐Ÿ“š

Today Tommy Tiger received a book for his Birthday. His Jungle friends then joined him for a Book Birthday Party!

What better gift for a Loved One than a book? ๐Ÿ’

Maak 'n knoop in jou stert ~ vandag oor 'n week is dit Wรชreld Boekdag!Dit is die perfekte geleentheid om die kleinspan m...
16/04/2024

Maak 'n knoop in jou stert ~ vandag oor 'n week is dit Wรชreld Boekdag!

Dit is die perfekte geleentheid om die kleinspan meer te leer oor die Wonderwรชreld van boeke. Poppeklas is gereed!

Hierdie week het Vrolike Poppeklas stories gelees by Heeltyd Speeltyd Kleuterskool/Nasorg.Dankie Ghita's Bakhuys vir die...
23/12/2022

Hierdie week het Vrolike Poppeklas stories gelees by Heeltyd Speeltyd Kleuterskool/Nasorg.

Dankie Ghita's Bakhuys vir die heerlike gemmerbroodmannetjies!

๐Ÿ‘‹ Die Engelse weergawe van "Koebaai, Corona" is uit!๐ŸŒŸ Deel gerus die storie met alle Engelse maatjies wat na die skoolba...
09/02/2021

๐Ÿ‘‹ Die Engelse weergawe van "Koebaai, Corona" is uit!

๐ŸŒŸ Deel gerus die storie met alle Engelse maatjies wat na die skoolbanke terugkeer.

https://youtu.be/Wc4Do1VHXKU

๐Ÿ”” "Suscribe" gratis tot ons YouTube kanaal om op hoogte te bly van nuwe stories.

โ„น Ons Engelse Facebook blad: www.facebook.com/HandyPuppetPals/

Handy Puppet Pals tell the kids about the Corona Virus.Lallie is going back to school! It is important that she must protect herself against the Virus. A spe...

๐Ÿ‘‹ Dit is tyd vir Poppekas!โฐ๐Ÿ‘ฉโ€๐Ÿซ Grietjie gaan terug skool toe. Dit is belangrik dat sy haarself teen die Corona Gogga moe...
30/01/2021

๐Ÿ‘‹ Dit is tyd vir Poppekas!

โฐ๐Ÿ‘ฉโ€๐Ÿซ Grietjie gaan terug skool toe. Dit is belangrik dat sy haarself teen die Corona Gogga moet beskerm. Wie dan nou beter as die uwe Kaptein Koebaai Corona om haar touwys te maak!

๐ŸŒŸ Deel gerus die storie met alle maatjies wat na die skoolbanke terugkeer.

https://youtu.be/9GxGT__AwjA

๐Ÿ”” "Subscribe" gratis tot ons YouTube kanaal om op hoogte te bly van nuwe stories

Poppeklas vertel die kinders van die Coronavirus.Grietjie gaan terug skool toe! Dit is belangrik dat sy haarself teen die Gogga moet beskerm. 'n Spesiale gas...

Grietjie gaan terug skool toe! Dit is belangrik dat sy haarself teen die Gogga moet beskerm. 'n Spesiale gas kom vir haa...
26/01/2021

Grietjie gaan terug skool toe! Dit is belangrik dat sy haarself teen die Gogga moet beskerm. 'n Spesiale gas kom vir haar touwys maak.

Die storie verskyn binnekort op ons YouTube kanaal. Ons kan nie wag nie!

Die Engelse weergawe van Die Corona Gogga: Deel 2 van 2!Die storie bevat 'n paar Engelse woordjies met illustrasies wat ...
29/05/2020

Die Engelse weergawe van Die Corona Gogga: Deel 2 van 2!

Die storie bevat 'n paar Engelse woordjies met illustrasies wat die kleinspan kan leer.

๐Ÿ”” Indien julle die storie geniet het, "subscribe" asseblief tot ons YouTube kanaal om op hoogte te bly van nuwe stories en gee ons 'n ๐Ÿ‘

Handy Puppet Pals tell the kids about the Corona Virus. Lallie is very sad that she may not play with her friends anymore. Sergeant Tiger teaches Lallie abou...

๐Ÿญ 11 dierestories in 1 ๐Ÿถ ๐Ÿ€ Die nuuskierige varkie ๐Ÿ€ Die hasie met die lang ore๐Ÿ€ Diรฉ reรซnboog wurmpie ๐Ÿ€ Die boom met die ...
27/05/2020

๐Ÿญ 11 dierestories in 1 ๐Ÿถ

๐Ÿ€ Die nuuskierige varkie
๐Ÿ€ Die hasie met die lang ore
๐Ÿ€ Diรฉ reรซnboog wurmpie
๐Ÿ€ Die boom met die kleurvolle blare
๐Ÿ€ Die leeu met die seer tand
๐Ÿ€ Wat is daai borrels
๐Ÿ€ Stoute Kietie kat
๐Ÿ€ Paddas met blink voete
๐Ÿ€ Ontmoet die paashaas
๐Ÿ€ Wie vat ons kos
๐Ÿ€ Tinkie die brawe muis

๐Ÿ’ฅAsb. Subscribe, Share en Like Sprokieland se YouTube kanaal๐Ÿ’ฅ
https://www.youtube.com/channel/UCsZjdwp9bRt1isgZ_WjkkTA?sub_confirmation=1

https://youtu.be/rZ8kVg_sOro

Sprokieland is oorspronklike afrikaanse luister stories. ๐ŸŒŸAsb. subscribe, sodat jy nie โ€˜n storie mis nie. As jy van my stories hou en dit geniet om te luiste...

Address

Cape Town

Telephone

+27728116471

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Vrolike Poppeklas posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Shortcuts

Share