Die Genade Van Christus

Die Genade Van Christus Contact information, map and directions, contact form, opening hours, services, ratings, photos, videos and announcements from Die Genade Van Christus, Art, Breede Valley.

03/09/2026

Big shout-out to my newest top fans! Martha Beauzac, Lezetta Van Den Westhuizen, Sirr H Lodewyk, Shirley Lindt, Maria Satira, Marentia Engelbrecht, Sylvia Davids, Brümilda Minnies

ons wil trug ploeg aan ons gemeenskap en minder bevooregtes, ons vra die gemeenskap om vir ons te help, om stars te stuu...
31/08/2026

ons wil trug ploeg aan ons gemeenskap en minder bevooregtes, ons vra die gemeenskap om vir ons te help, om stars te stuur, Elke star is n bewys van liefde en Saam bou, en n verandering te skep in ons gemeenskap.

fb.com/stars:

Danville witbooi n graad 6 leerder van Graaf-Reinet, gaan sit elkedag na skool by caledon spar om mense se skoene te pol...
19/08/2026

Danville witbooi n graad 6 leerder van Graaf-Reinet, gaan sit elkedag na skool by caledon spar om mense se skoene te polish, om iets op sy ouma & Oupa se tafel te sit, sy moeder is tans oorlede en hy en sy pa woon by sy ouma en Oupa. by die huis gaan omstandighede baie moeilik soms is daar nie kos op die tafel nie, maar nog altyd staan Danville kragte op in die oggendt om skool toe te gaan en leer, elkedag na skool gaan Danville verder met sy side-hustle wat bietjie lig in die huis van sy ouma & Oupa bring.

Ek vra vir die gemeenskap Kan ons nie Saam staan om vir Danville witbooi kos pakkies, sponsors of n geldtjie bymekar Kan maak en aan Danville witbooi toe gee nie, equipments Soos borsels en polish en dalk n gemaklike stoel en n regte tafel sal ook goed doen, enige persoon wat wil support met enige bydrae Kan sy antie Kontak die nommer op die poster of self Kontak maak met hierdie page (Die Genade Van Christus).

Dankie aan almal, God seën u.

37-Jarige vrou op vroue dag vermoor deur boyfriend."Amanda kosani en die 40 Jarige verdagte is wel bekend vir huishoudel...
18/08/2026

37-Jarige vrou op vroue dag vermoor deur boyfriend."

Amanda kosani en die 40 Jarige verdagte is wel bekend vir huishoudelik rusies en ook vir die gebruik van alkohol, Amanda kosani se liggaam is maandag 10 Augustus vroeg oggend ure, omstreeks 06:30 deur n familie lid gevind, die familie lid het ondersoek in gestel nadat die verdagte glo verdag uit die buitekamer kom, die familie lid het die slagoffer se liggaam roerloos op die bed aangetref.

Soos inligting volg het die verdagte blykbaar die vorige aand na n drink plek gegaan en hulp gesoek by mense om n ambulans te ontbied, maar niemand het die verdagte kop toe gevat nie.

Die polisie het kosani se liggaam op die bed gevind, die moordwapen is tussen die beddegoed versteek gevind, die 40 Jarige verdagte is op die toneel in hegtenis geneem en van moord aangekla.

"n handyman uit die Manenberg gemeenskap is Sondag omstreeks 18:10 dood geskiet."Siyabulela, 41, n onskuldige man wat lo...
18/08/2026

"n handyman uit die Manenberg gemeenskap is Sondag omstreeks 18:10 dood geskiet."

Siyabulela, 41, n onskuldige man wat los werkies doen vir die gemeenskap om kos op sy familie se tafel te sit, is deur sy kop geskiet in moriesingel binne manenberg, hy was op pad om paint te gaan verkoop vir n persoon vir wie hy gewoontlik voor werk.

Die familie lui aan trauma na die dood van siyabulela, siyabulela was die broodwinner en het enige werk aan gevat net om kos op sy familie se tafel te sit, hy het altyd gesorg dat sy moeder iets het om te eet.

met die polisie se aankoms op die toneel is siyabulela alreeds dood verklaar, die polisie ondersoek n moord saak, die verdagte's is tans op vlug, die polisie vra die gemeenskap se help met enige inligting rondom die voorval, gemeenskap Kan tans na die crime stop nommer bel en inligting af gee 08600 10111

16-Jarige seun van Elsiesrivier sterf Enkelle dae later nadat hy deur sy kop geskiet is.Ruwellyn van Wyk (16) en nog n s...
14/08/2026

16-Jarige seun van Elsiesrivier sterf Enkelle dae later nadat hy deur sy kop geskiet is.

Ruwellyn van Wyk (16) en nog n sestien Jarige het met n ball in die straat gespeel, toe die voorval gebeur het, Ruwellyn het na die ball gehardloop toe die verdagte op hom begin los brand, die bullet wat Ruwellyn tref is deur sy agter kop en het voor by sy kop uit gekom, die voorval lui nadat n bendeleier die vorige naweek geskiet was.

Natasha van wyk, Ruwellyn se mammie was by die werk toe sy die oproep ontvang van haar seun wat geskiet is, toe sy opdaag op die toneel sien sy hoe haar kind in die straat lê met n skiet wond aan sy kop.

Ruwellyn is in tygerberg hospitaal opgeneem, waar hy op n ventilator geplaas was, ten tyde was Ruwellyn alreeds brein dood, nadat sy hard nog sterk was, Ruwellyn se masjiene is donderdag voor 15:00 af gesit.

Sterkte aan Natasha van wyk en die familie, vriende wat Ruwellyn van wyk agte laat.

- met tranne in my oë, kyk ek na my kind se klein voetjie en ek wil net dankie sê aan God vir hierdie pragtige Engel, ma...
13/08/2026

- met tranne in my oë, kyk ek na my kind se klein voetjie en ek wil net dankie sê aan God vir hierdie pragtige Engel, mag u se blessings en seëning op haar neer stort en hou haar in u palm van hand, beskerm haar waar ek nie sien nie, u is so goed en getroud, hoe en waarmeer vergeld ek u, dankie Vir wat u gaan doen in my kind en nog ander babietjies se lewe, hulle is u sin en tog geleen aan ons, Here wees met ons almal se kinders en babietjies, want op u vertrou ons en op u Krag maak ons staat, ons is afhanklik van u af, dra ons deuri hierdie nag in die wonderlike naam van u in Jesus naam Amen 🙏❤️

Liggaam van n Jong student wat n week vermis was gevind.Lilitha Hanisi (19), n student aan die west coast college was ve...
12/08/2026

Liggaam van n Jong student wat n week vermis was gevind.

Lilitha Hanisi (19), n student aan die west coast college was verlede week en maandag 3 Augustus as vermis aan gemeld, sy's enkelle dae later op Sondag 9 Augustus omstreeks 11:00 op n oop veld langs die olifantsrivier in citrusdal gevind.

Die citrusdal polisie het n moord Saak geregistreer vir ondersoek, geen arrestasies is nog gemaak nie.

Soos verneem was sy en haar vriende uit op n event, Lilitha het n man ontmoet wat haar heeltyd by hom wou hê.

Twee Polisiebeamptes is vrydag 7 Augustus 2026 in Johannesburg dood geskiet.Die Polisiebeamptes het reageer op n skieter...
12/08/2026

Twee Polisiebeamptes is vrydag 7 Augustus 2026 in Johannesburg dood geskiet.

Die Polisiebeamptes het reageer op n skietery in Reiger park, waarna hulle in n lokval gelei was. twee mense is in die voorval dood geskiet en 2 vroue is raak geskiet.

Die 23 Jarige Reagan Collis wat aangekla word op die moord van twee AGU Polisie beamptes en twee vroue het vandag in die Boksburg landdros hof verskyn.

Die Saak is tot 25 Augustus uitgestel, vir n borgtog aansoek.

Reagan Collis staan tereg op vier aanklagte van moord, een poging tot moord, twee aanklagte van roof, as ook die besit van onwettige vuurwapens en ammunisie, Die polisie is tans besig om die betrokke lede op te spoor.

Duwayne Thomas n matrikulant van die Chatty Secondary School in die oos-kaap is saterdagaand dood gesteek.Duwayne Thomas...
12/08/2026

Duwayne Thomas n matrikulant van die Chatty Secondary School in die oos-kaap is saterdagaand dood gesteek.

Duwayne Thomas (19) is omstreeks 21:50 in Nysschen Street met n steekwond aan die bors aangetref. inligting dui aan dat Duwayne se sister n stry met die verdagte gekry het, waarna sy haar broer vertel dit en waarna Duwayne die verdagte gekonfronteer het.

Die verdagte het homself Sondag aan die Bethelsdorp - polisie oorhandig en het reeds 11Augustus 2026 in die Gqeberha landros hof verskyn op n klag van moord.

Address

Breede Valley

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Die Genade Van Christus posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Shortcuts

Share

Category