20/01/2022
Sondagskool personeel open amptelik op Saterdag 22 Januarie 2022 om 17h00 by die kerk perseel. Lidmate is meer as welkom om aan te sluit. Ons beplan om ons buiteposte ook te betrek by die geleentheid. Sondagskool begin 23 Januarie om 9h00 bydi kerk .Ek vertrou die Here vir net mooi dinge hierdie jaar...blessings