24/02/2026
💐 Moedersdag is om die draai! 💐
Bederf jou mamma met ‘n spesiale wynbottel – persoonlik gemaak net vir haar 🍷✨
Ek maak Moedersdag stickers wat jy op enige wynbottel kan plak om dit ekstra spesiaal te maak.
🌷 Persoonlike naam opsie beskikbaar
🌷 Verskillende ontwerpe om van te kies
📍 Jy koop jou eie wyn – ek maak dit mooi!
📦 Bestellings nou oop
📲 WhatsApp my: 071 863 6725
🌐 Besoek ons webtuiste: www.somthingelz.co.za
Moenie wag tot die laaste minuut nie 🌸