26/05/2026
Afrikaans Op Toer skop HIERDIE Saterdag in Bfn af by Wietzbaden, julle!!! 🔥
Daar gaan stalletjies wees, kos, drankies, lekker vibes, en van die beste vermaak in die land!
Early B, DODO, Brendan Peyper, Ultra Mal, Crazy Werrie... en ek, Khaila Mo 💃🏽 🥳
Ek is 15:00 op die verhoog, maar die hekke maak 12:00 al oop.
Koop jul kaartjies nou by www.opentickets.co.za.
Song Credit: Sonop Blom - Bernice West
Klank vir die show in hierdie clip was gedoen deur Creative Kilowatt Productions, die venue was die Blêrkas stage by die Vrystaat Kunstefees en dit was alles aanmekaar gesit deur 051 Cultur Club.
Dankie aan - My City Bloemfontein vir jul ondersteuning 👏
My nuutste single word vrygestel wêreldwyd, die 12de Junie - volg my op social media om op hoogte te bly! 🤘🎶
As julle my wil bespreek vir jul volgende event, kontak Miki, op 071 263 5605 of stuur 'n epos na [email protected].
Rex Van Deventer