10/08/2026
Bonnie Jones het nou die release... Dit bevestig die skildery... Sy gebruik die presiese woorde "My Bride has prepared herself"
Luister hier na haar boodskap:
https://youtu.be/-XI_XPycfqw?si=qC2mRDzoJFy8opes
En toe ek screenshot neem van haar boodskap, is die tyd 12:12....
Be ready for when this 'suddenly' happens...
Die afgelope paar maande is ek lekker besig gehou met Identiteit/roeping skilderye en is dit nou al n rukkie wat ek weet ABBA wil hĂȘ ek moet n skildery doen wat uit beeld: "My Bride has prepared herself"...
Ek ervaar toe die naweek dit is nou tyd om eers ñ pause op die uitstaande Identiteit skilderye te sit en hierdie wat ABBA se opdrag is, eers te skilder..
Soos ek d**k oor wat presies hierdie "My Bride has prepared herself" sĂȘ, besef ek ook dat ABBA hiermee aankondiging hóé naby ons is aan die Bruilof van die Lam...
In 2025 het Hy gevra ek moet "Die water het gebreek" uitbeeld.. (geboorte pyne neem toe nadat water gebreek het.. geboorte sĂĄl plaasvind... Niks wat dit kan keer)
En nou volg Hy met die opdrag "My Bride has prepared herself"...
Verseker nader ons die Bruilof... Dit is nader as wat ons besef..
Revelation 19:7-9 AMP
[7] Let us rejoice and shout for joy! Let us give Him glory and honor, for the marriage of the Lamb has come [at last] and His bride (the redeemed) has prepared herself.â [Ps 118:24] [8] She has been permitted to dress in fine linen, dazzling white and cleanâfor the fine linen signifies the righteous acts of the saints [the ethical conduct, personal integrity, moral courage, and godly character of believers]. [9] Then the angel said to me, âWrite, âBlessed are those who are invited to the marriage supper of the Lamb.â â And he said to me [further], âThese are the true and exact words of God.â [Is 25:6-8; Matt 26:29; Luke 13:29]
Oil on deep edge boxed canvas
75 cm x 45 cm
Prints available on order