26/08/2026
Hierdie Zinnias hoedjie moes ek voltooi binne 4 dae om seker te maak hy is betyds vir 'n spesiale juffrou se verjaarsdag.
Al my kliente sal weet diens , deadlines en goeie kwaliteit is my top prioriteit in my besigheid en ek sal altyd my beste probeer om die produk netjies en op tyd by jou te kry.
Baie dankie in elke klient se vertroue , geduld en ondersteuning in my hande werk.
Hierdie was my eerste hoedjie met Zinnias blomme op en hy g***s in sy skakerings van pers kleure.
Kontak my vandag vir jou unieke Fedora Velt hoed 071 891 2522 .