Serious Stitches

Serious Stitches Contact information, map and directions, contact form, opening hours, services, ratings, photos, videos and announcements from Serious Stitches, Arts & Crafts Store, Bloemfontein.

🧶Custom Crochet & Custom Rugs
📝Crochet pattern designer in Afrikaans and English
📍 Based in Bloemfontein | 🚚 We ship anywhere in South Africa
💬 Order via WhatsApp or Email — made with love, stitch by stitch.

01/06/2026

Made another adorable dachshund today, and I can’t get enough of these little pups!

Orders welcome. 📦

✨purchased pattern✨

✨ Looking for a handmade gift at the last minute?You’re in luck! A few of our crochet cuties are ready for their forever...
31/05/2026

✨ Looking for a handmade gift at the last minute?

You’re in luck! A few of our crochet cuties are ready for their forever homes and available right now! 🧶🤎
Stock is limited, so be quick!

✨ Skip the waiting list
💬 WhatsApp for prices, photos, and details.
0️⃣7️⃣6️⃣6️⃣7️⃣2️⃣1️⃣4️⃣4️⃣4️⃣

30/05/2026

🧶 Vandag by die Rooiwarm Wintermark in Bloemfontein!

Vir almal wat te ver is om te kom kuier – ons produkte kan ook aanlyn gekoop word. Stuur ‘n WhatsApp vir foto’s, pryse en bestellings. 📱✨📦

Dis weer tyd vir ’n mark! 🎉🧶Sien julle vanmiddag by die Rooiwarm Wintermark in Bloemfontein! ❄️❤️
30/05/2026

Dis weer tyd vir ’n mark! 🎉🧶

Sien julle vanmiddag by die Rooiwarm Wintermark in Bloemfontein! ❄️❤️

Rooiwarm Wintersmark – Dis waar jy móét wees! 🔥

Kom maak die winter saam met ons warm op 30 Mei van 14:00 tot 18:00 op die hoek van 28 De Bruynstraat op die NG Gem Universitas-Wes se gronde.

’n Dag propvol plaaspret, geure, vure en vermaak – ideaal vir die hele gesin! 👨‍👩‍👧‍👦

🥩 Ons het weer 'n groot rouvleistafel met topgehalte A-graad vleis. Moenie die heerlike sosaties en hamburger patties misloop nie.
Wat wag op jou?
🛝 Groot speelarea en hope pret vir die kinders
🎁 Handgemaakte geskenke & unieke markuitstallers
🎶 Musiek & lekker kuier
🥖🍔🍨Boerekos, basaar gunstelinge en baie meer om aan te smul.

✨ TOEGANG IS HEELTEMAL GRATIS! ✨

💛 Dis ’n mark met hart. ’n Mark wat jy nie wil misloop nie. Kom proe, kom speel en kom kuier saam met ons!

Rooiwarm Wintersmark – soos net ons kan!

Meer inligting 081 305 8675/[email protected]

🐴✨ Nuwe Patroon Beskikbaar ✨🐴My nuwe perdjie se patroon is ook nou beskikbaar op Etsy! 🧶🤎🎉 Geniet 10% af op hierdie patr...
29/05/2026

🐴✨ Nuwe Patroon Beskikbaar ✨🐴

My nuwe perdjie se patroon is ook nou beskikbaar op Etsy! 🧶🤎

🎉 Geniet 10% af op hierdie patroon tot en met 31 Mei 2026.

Soos al my patrone, ontvang jy beide die Afrikaanse en Engelse weergawe met dieselfde aankoop ✨

Ek kan nie wag om julle perdjies te sien nie ✨

28/05/2026

This giraffe made a comeback after a long time and honestly, I forgot how cute he is ✨

Finished toy:
💰R380
📏35cm (nose to tail)

Pattern available on Etsy 🧶

Wie soek nou nie ’n gehekelde varkie nie? 🩷💰R380📏30cm (neus tot stert)
27/05/2026

Wie soek nou nie ’n gehekelde varkie nie? 🩷

💰R380
📏30cm (neus tot stert)

✨ A little magic, a little sparkle, and one adorable unicorn later 🧶🦄💰R380📏35cm (nose to tail)
26/05/2026

✨ A little magic, a little sparkle, and one adorable unicorn later 🧶🦄

💰R380
📏35cm (nose to tail)

Met liefde gehekel en reg vir nuwe avonture.Die patroon vir hierdie perdjie sal binnekort beskikbaar wees ✨Bestellings v...
25/05/2026

Met liefde gehekel en reg vir nuwe avonture.

Die patroon vir hierdie perdjie sal binnekort beskikbaar wees ✨

Bestellings vir klaargemaakte perdjies is ook welkom.

Another custom crochet doggie found his forever home 🐶🤍💰R500📏40cm in length
25/05/2026

Another custom crochet doggie found his forever home 🐶🤍

💰R500
📏40cm in length

Address

Bloemfontein

Telephone

+27766721444

Website

https://www.facebook.com/share/v/cTFmauVb5AR8Aku2/?mibextid=WC7FNe, ht

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Serious Stitches posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Establishment

Send a message to Serious Stitches:

Share