31/03/2026
Sosiale Pare-Dans
Danse Aangebied
Hierdie Sosiale Pare-Danse is Geskik vir die Sosiale Dansvloer
Kompeterende Pare-Danse is Nie Geskik vir die Sosiale Dansvloer Nie want dis in Roetine Formaat met Uitspattige Dansstappe
Sosiale Pare-Dans is 'n Lewensvaardigheid wat mens Letterlik
Slimmer Maak Kompeterende Pare-Dans is 'n Sport
SA Erfenisdanse
Sokkie (Bloem & Pretoria Sokkie)
Boerewals
Two Step (Vastrap)
Setees
Sakkie Sakkie
Ballroom / Baldanse
Tango
Argentine Tango
Foxtrot
Slow Waltz
Viennese Waltz Weense Wals
Latin American / Latyns Amerikaans
Rumba
Cha Cha
Samba
Mambo
Bolero
Bachata
RocknRoll
Boogie
Eastern Swing
Western Swing
Jitterbug
Jive
Kombinasie / Combination
Merengue
Sosiale Paso Doble
Extra / Addisionele
Country Trot
Lambada
Gewilde Lyndanse
Internasionale Groepdanse
Kom Leer Om Regtig Lekker, Goed & Mooi Te Dans Oral
Vasgestelde Internasionale Sosiale Pare-Dans Sillabus soos
'n Skool Kurrikulum word deurgewerk vir die Beste Resultate
Dansklubfooi: R700 p persoon p Kwartaal
Bloem - 0736300442