09/08/2026
DRECLAASEN — “LEEMTE” 🗣
Van die eerste keer wat ons hierdie track gespeel het, was dit duidelik… “LEEMTE” is ’n crowd favourite. 🔥
Hierdie een is méér as net ’n song. Dit vertel van die realiteit wat ons elke dag in Heidedal sien en ervaar — die losses, die mense wat ons moes groet, die leë plekke wat hulle agterlos, en die stories wat ons gemeenskap dra. 💯
“LEEMTE” vat daardie gevoel en sit dit op ’n beat. Rou Afrikaans rap. Reguit uit die hart. Reguit uit die hood.
Ons vertrou dat hierdie drop vir julle net so hard gaan hit soos dit vir ons gedoen het. 🎧🔥
Luister. Deel. Tag iemand wat hierdie een MOET hoor.
En vertel ons hieronder: Watter line in “LEEMTE” het jou die hardste geraak? 👇🏽
DRECLAASEN — LEEMTE
Vir almal wat ’n leemte moes leer leef. 🕊️
https://open.spotify.com/track/6pnGEBiOByzoBFaOjKOI3V?si=_t8OVddqT4uLhA2kqFVa3w&utm_source=copy-link&sci=spotify%3Acard-config%3A3HC1P9YjuzvFHHguZE518J
Dreclaassen · Leemte · Song · 2026