N driekwart van Coloureds

  • Home
  • N driekwart van Coloureds

N driekwart van Coloureds druk net op die regte knoppies 💅

29/10/2025

Ek kan sien aan jou groet jy skinder saam 👨🏻‍🦯😘

29/10/2025

"Jy wil net lekke eet"

Sak jou ma af toe jy met my aankom 😭

POV:Wanneer n kallit bra n motchie kry, wat hy alankal wou hê.
25/06/2025

POV:Wanneer n kallit bra n motchie kry, wat hy alankal wou hê.

20/06/2025

Om te d**k om lank te "SIT & STAAN" bydii werk maak jou kla moeg en jy het nog tyd om vir DINGES 24H te ry🤣

19/06/2025

Dit wilii sê eks single eks viijou nie baba..I'm SINGLE BY CHOICE😚en daaii nouwee🫡

17/06/2025

wat call jy n vroumens wat ha brood alkant gebotter he "n HOERJOEP"🤕

10/03/2025

Ek crush nie , ek target . Gebeur gaan dit gebeur .😭😭

28/01/2025

Om te d**k jou van is "BOER" majj is n Kallid🤣🤣🤣

13/01/2025

n regte vrou bly heelnag wakker om seker te maak die miskiete pla nie haar man nie😔

Address


Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when N driekwart van Coloureds posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Shortcuts

  • Want your establishment to be the top-listed arts & entertainment?

Share