02/08/2026
Nou ja toe laat ons hoor...Wie wil julle volgende jaar op die verhoog sien?
Welkom aan ons ondersteuners🧡
Welkom by die familie!
Julle is vir ons belangrik! Dankie dat julle in ons glo. 🙏🏼
Volgende jaar gaan julle ń lekker verrassing op die feestrein beleef om te geniet.
Hoekom? Want dit is vir ons lekker om julle te sien lag en net een MOEWIESE JOL te hê🧡
Jan Adriaan Labuschagne Hester Zwiegelaar, Martin Du Plessis, Rene Pennells, Annietjie Grundlingh, Elize Vorster, Zietta van Rensburg, Elizabeth Erasmus, Colin Dodd, Bill Germishuys, Sion Boerdery, Christo Nell, Kallie Swanepoel, Gert Visser, Dollie Coetzee, Grant Grabe
Welkom, welkom! Onthou, 26 Junie 2027. Onderbergfees