JL Swerte Hub

JL Swerte Hub Contact information, map and directions, contact form, opening hours, services, ratings, photos, videos and announcements from JL Swerte Hub, Gaming Video Creator, 764 Delpan Street Recto, Manila.

Mag.Mag die son nooit op die horison van jou hart sak nie en mag jy nooit sit en wonder oor wat as nie. πŸͺ Mag jy droom o...
15/03/2025

Mag.
Mag die son nooit op die horison van jou hart sak nie en mag jy nooit sit en wonder oor wat as nie. πŸͺ
Mag jy droom oor plekke waar jy nog nie was nie en mag die Here vir jou wys hoe jy nie net gemaak is om in te pas nie. β€οΈπŸ™ŒπŸ»

26/01/2024

Nee, kyk !!
Draai tog elke cent om hierdie naweek . πŸ€”πŸ€£

21/11/2023

πŸ₯±.

Ai ! Die mensdom darem?!πŸ˜•
Kom ek vertel julle Ε„ kort storie. Dis Ε„ baie warme dag en soos dit mos, maar is... Het geen mens juis vir die dag se dinge. 😣πŸ₯΅β˜€

, maar weet jy. mens kan tog soms so ( uneducated ) wees.πŸ€žπŸ»πŸ˜’
Dis eintlik hartseer. Maarnietemin.
sal die twee groot Oom's nie in die taxi sit en praat vannie twee jong manne ( met verwysing na my & kollega )wat by sheet street wΓͺk.🀦🏻

"Hulle weet nou meer as die vroue oor wat innie huis aangaan." sak die een oom af!! πŸ€·πŸ»β€β™‚οΈπŸ₯±

Yaww, ek moes die oom net sΓͺ:" hey, dom fok!". Tenminste gaan staan en steel ek nie.😠

En nie dat ek neersien of n ding, maar dit kom nou van mans wat elke dag opstaan om Ε„ karwag te wees. πŸ€·πŸ»β€β™‚οΈπŸ€”
In die blΓͺrrie warm son?! πŸ₯΅β˜€

Gents... asb. "Go educate yourselfs cause really?!".😭
jys nou te trots om sulke werk te doen soveel so dat jy maar innie warm son gaan staan en karre oppas, maar dan is jy die een wat nog wil staan en klippe gooi/oordeel??β˜πŸΌπŸ˜’

Ons het selfs mans wat haarkapsters is. Nou wat is jou verskonning?πŸ€·πŸ»β€β™‚οΈπŸ₯±

waarop ek wil neerkom is die volgende.

As jy dalk kinders grootmaak met daai mentality... yirre oom! Dan sien ek regtig Ε„ swaarrigeit vir jou, want dis juis daar waar die groot steel inkom. Want volgens jou werk ware man's nie waar vroue behoort te werk. πŸ˜•

Nee, man. Gaan verdien jou brood. Maak dit dan regtig saak op watter manier; solank jy dit nie steel nie. 🀝🏻

20/10/2023

julle... ons moet ophou ander gedurig net wil afbreek & verkleineer. 😣πŸ˜ͺ

17/10/2023

moet net nie breek as die mese jou steek in jou rug.
jy het nog baie veg oor ! 😣πŸ₯ΊπŸ€žπŸ»

17/10/2023

almal moet val. dis die opstaan wat tel. πŸ₯Ίβ€οΈ

17/10/2023

ons is instaat om te lief; nie te haat. πŸ˜”πŸ€

Address

764 Delpan Street Recto
Manila

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when JL Swerte Hub posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Establishment

Send a message to JL Swerte Hub:

Share