07/05/2026
Hallooda , ons kyk om Jou Fees 5 September weer te hou.
Jip tyd raak min, een van die sangers wat in beplanning is om daar te he is Jan Blohm
Wie gaan ons daar sien? Noem weer so paar name, wie jy by Jou Fees soek.