09/12/2025
Het jy al hierdie pragtige tydskrif, ons eie Namibia se NamibRoos tydskrif gekry.
Hier is jou nuutste uitgawe.
VOICE of Namibia - Founder, Alinda Lu'Mar is op hierdie Kersuitgawe se voorblad, lees gerus die pragtige Artikels van pragtige vroue in Namibia en ook uit die pen van Alinda.
Die splinternuwe NamibRoos-uitgawe is hier!
En jy wil dít beslis nie misloop nie…
Die nuutste uitgawe is nou beskikbaar!
Lees dit aanlyn op 👉 www.namib-roos.com
of kry dit direk op WhatsApp: 081 143 3655
Onthou om in te teken!!!
Dankie dat jy saam deel in die hartklop van elke Namibiese vrou.
Ons splinternuwe NamibRoos-uitgawe is hier!
En jy wil dít beslis nie misloop nie…
Hier is 10 redes waarom hierdie uitgawe ’n moet-lees is:
1️⃣ Leer om teenwoordig te wees sonder om perfek te probeer wees – deur Sonja Engelbrecht.
2️⃣ Watter sonskerm moet mens régtig gebruik? – praktiese raad deur Michanette Smit.
3️⃣ ’n Dierbare huldeblyk aan my skoonma wie se liggaam deur pankreaskanker gebreek is, maar nooit haar gees nie – deur Annemarie Roetz.
4️⃣ Straatvrou – die slot van ’n aangrypende reeks.
5️⃣ ’n Platsakvakansie hoef nie ’n “plat” vakansie te wees nie – slim, bekostigbare wenke deur Rozanne Meyer.
6️⃣ DIY suikerkoekiehuise wat jou huis hierdie Kersfees laat uitstaan – met idees deur Jeaneane Peters.
7️⃣ Somerstyl net vir jou – vars inspirasie deur Solé.
8️⃣ ’n Kragtige getuienis van ’n vrou wat geglo het sy is gebreek, en hoe God haar gebrokenheid gebruik het vir Sy koninkryk – deur Michelle Zeelie.
9️⃣ Feestyd in Namibië – tradisies, geure en die warmte van ons land.
🔟 Hoe gee jy sonder om leeg te word? – waardevolle insig van die bekende stem op Kanaal 7.
Ons nuutste uitgawe is nou beskikbaar!
Lees dit aanlyn op 👉 www.namib-roos.com
of kry dit direk op WhatsApp: 081 143 3655
Onthou om in te teken!!!
Dankie dat jy saam deel in die hartklop van elke Namibiese vrou.